Latest news

“High Tea” oggendtee/fondsinsameling by Deja-Vu

'n "High Tea" oggendtee/fondsinsameling is gehou vir Huis Remme-Los op 12 November 2016 by Deja-Vu in Pretoria. Die sanggroep Mustang het ook tydens die funksie opgetree. Die funksie is ook bygewoon deur die tehuis se inwoners.

Fotos van die funksie kan gesien word op ons Fabook blad.

adminM“High Tea” oggendtee/fondsinsameling by Deja-Vu

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *